Home  /  Shop  /  Omvattende Swangerskap-, Geboorte- en Ouerskapgids

Book · Print edition · Afrikaans

Omvattende Swangerskap-, Geboorte- en Ouerskapgids

Suster Lilian se swangerskap – en geboorteboek rus jou toe met alles wat jy wil weet omtrent swangerskap en geboorte.

  • Slegs in fisiese druk beskikbaar

R450.00

Prys sluit BTW, verpakking en posgeld in

Omvattende Swangerskap-, Geboorte- en Ouerskapgids cover

Boekbesonderhede

Oor die boek

Dit sluit in hoe om die gesondste moontlike baba in die gunstigste omstandighede te verwek, gee insig in die swanger vrou se liggaamlike en emosionele veranderinge en lig lesers in hoe om die algemene klagtes en kwale van swangerskap die hoof te bied.

Lees ook wat om te doen in die geval van emstiger siektetoestande en komplikasies, volg Suster Lilian se volledige voedingsgids en oefenplan vir die swanger vrou en kry insig hoe om die beste uit al die beskikbare geboorteopsies te kies. Sy kombineer optimale mediese veiligheid met die voordele van n meer natuurlike benadering, gee antwoorde op al die algemeenste vrae oor swangerskap en geboorte en sluit af met wenwenke vir die versorging van die pasgebore baba.

Hierdie boek is verwagtende ouers se betroubaarste metgesel en raadgewer voor, tydens en na swangerskap.

Bestel

Koop die boek

Omvattende Swangerskap-, Geboorte- en Ouerskapgids

R450.00

  • Slegs in fisiese druk beskikbaar

  • Prys sluit BTW, verpakking en posgeld in

Jou besonderhede
Delivery address
Your order details
ItemQuantityPrice
Omvattende Swangerskap-, Geboorte- en Ouerskapgids
R450.00
Order summary
Order summaryQuantityAmount
Omvattende Swangerskap-, Geboorte- en Ouerskapgids1R 450.00
Order Total
R0.00
Baby and Toddler Sleep Guide cover

eBook · PDF

Sister Lilian’s Baby & Toddler Sleep Guide (eBook)

Downloadable eBook (PDF format)

R275.00

Ultimate Pregnancy, Birth and Parenting Guide cover

Book · Print edition

Sister Lilian’s Ultimate Pregnancy, Birth and Parenting Guide

Print publication only

R450.00